VLU vergader

0
644

Vroue van die Secunda VLU-tak het op Donderdag, 6 April by Davieshof vergader waar hulle geleer het om te hekel en papierblomme te maak.
Die tak vergader weer op Donderdag, 4 Mei en belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.
Vir meer inligting, skakel Estelle Boshoff by 072 233 0335.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here