fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, October 31, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More
    Home Tags Tannie Poppie Kook Weer

    Tannie Poppie Kook Weer

    Tannie Poppie se: Rosynebrood

    Hierdie is my man, Jan, se gunsteling. Hy smeer ‘n dik laag tuisgemaakte botter op. 1 pakkie (10g) kitsgis 5 ml suiker 250 ml louwarm water 250 ml...

    Tannie Poppie se: Variasiekoekies (lewer 96 koekies)

    My ouma het graag hierdie koekies gebak. Jy kan die basiese koekieresep gebruik om vier verskillende soorte koekies te maak: kaneel, suurlemoen, klapper en...

    Tannie Poppie se: Lemoentert

    Toe ek jonk was, het my tant Netta Homan ons altyd bederf omdat sy geweet het ons is lief vir lemoene. Tert 3 eiers 185 ml suiker 375...

    Tannie Poppie se: Sjokolade-rolkoek

    Ek vul hierdie koek met ‘n Swartwoud-vulsel, maar gebruik enige vulsel van jou keuse. 4 groot eiers, geskei 125 ml suiker 125 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml...

    Tannie Poppie se: Sagopoeding

    Hierdie poeding is so lekker, dit kan in enige restaurant voorgesit word. Soos die gebakte poeding afkoel, sal dit stol. 1 liter melk 125 ml sago 250...

    Tannie Poppie se: Onwerklike tert

    As jy dié tert sny, lyk dit amper soos ‘n melktert met ‘n klapperkors. 125 ml koekmeelblom 5 ml bakpoeier 2 ml sout 250 ml suiker 250 ml klapper 50...

    Tannie Poppie se: Gebakte Aartappelkoekies

    Lewer 4 - 6 porsies My skoondogter Antoinette, getroud met my jongste seun, is ʼn Hollander en dit bly haar gunsteling dis. Kook die aartappels...

    Tannie Poppie se: Beesstert-in koffie

    Hierdie was pa Dolf se gunsteling dis by spesiale geleentheid. Vroeër jare was dit die armman se ete en vandag is dit rykmanskos. Die...

    Tannie Poppie se: Kerriepiesang – frikkadelle

    As ʼn mens moeg is vir die gewone frikkadelle, is hierdie die antwoord. Dis iets heel anders en die frikkadelle vries goed. Frikkadelle 500 g maalvleis ‘n...

    Must Read

    Graceland Senior Ladies’ Golf Open: 4-ball alliance

    Graceland Hotel, Casino and Country Club recently hosted their Senior Ladies’ Golf Open. Golf has tremendously changed...

    COPPER THIEF ARRESTED FOR POSSESSION OF STOLEN COPPER CABLES

    A 64-year-old man is expected to appear before the Barberton Magistrate Court on Monday following his arrest on Friday by members...

    Secunda Reformed Church Morning Service 11 October 2020

    Welcome to the Secunda Reformed Church Morning Service, 11 October 2020  Stand Your Ground by Anton Knoetze