fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, October 29, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More
    Home Tags Tannie Poppie Coetzer

    Tannie Poppie Coetzer

    Tannie Poppie se: Rosynebrood

    Hierdie is my man, Jan, se gunsteling. Hy smeer ‘n dik laag tuisgemaakte botter op. 1 pakkie (10g) kitsgis 5 ml suiker 250 ml louwarm water 250 ml...

    Tannie Poppie se: Variasiekoekies (lewer 96 koekies)

    My ouma het graag hierdie koekies gebak. Jy kan die basiese koekieresep gebruik om vier verskillende soorte koekies te maak: kaneel, suurlemoen, klapper en...

    Tannie Poppie se: Lemoentert

    Toe ek jonk was, het my tant Netta Homan ons altyd bederf omdat sy geweet het ons is lief vir lemoene. Tert 3 eiers 185 ml suiker 375...

    Tannie Poppie se: Sjokolade-rolkoek

    Ek vul hierdie koek met ‘n Swartwoud-vulsel, maar gebruik enige vulsel van jou keuse. 4 groot eiers, geskei 125 ml suiker 125 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml...

    Tannie Poppie se: Sagopoeding

    Hierdie poeding is so lekker, dit kan in enige restaurant voorgesit word. Soos die gebakte poeding afkoel, sal dit stol. 1 liter melk 125 ml sago 250...

    Tannie Poppie se: Onwerklike tert

    As jy dié tert sny, lyk dit amper soos ‘n melktert met ‘n klapperkors. 125 ml koekmeelblom 5 ml bakpoeier 2 ml sout 250 ml suiker 250 ml klapper 50...

    Tannie Poppie se: Gebakte Aartappelkoekies

    Lewer 4 - 6 porsies My skoondogter Antoinette, getroud met my jongste seun, is ʼn Hollander en dit bly haar gunsteling dis. Kook die aartappels...

    Tannie Poppie se: Geroomde Sampioentert

    Koop ekstra sampioene wanneer dit volop is. Vries dit en gebruik dit vir hierdie tert. Bak en gebruik enige tertkors vir dié vulsel. Tertkors Dis ‘n...

    Tannie Poppie se: Rissie-sjokolade-beesfilet

    1 beesfilet Bokmelkkaas Rissie-sjokoladesous 250ml room 1 pak (80g) sjokolade, in blokkies gebreek 2 ml rissiepoeier 1. Seël die beesfilet aan albei kante en braai volgens smaak tot gaar (verkieslik...

    Must Read

    Natural beauty – 1 concept lost in translation today…

    In a world where instant gratification is sought after, the term natural beauty is a concept that is lost in translation....

    GMM forensic report tabled by MEC today

    The MEC for Cogta, Mandla Msibi released an executive summary of the long-awaited forensic report to the Govan Mbeki Municipal Council...

    ROCKDALE MIDDELBURG RDP HOUSES FRAUD – 1 SUSPECT SOUGHT

    The Hawks’ Serious Commercial Crime Investigation in Mpumalanga appeals to the public to help in locating 40 year-old S’fiso Johannes Khumalo...