fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, October 29, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More
    Home Tags Hoërskool Secunda

    Hoërskool Secunda

    Nicolien aangewys as “Most Valuable Player”

    Nicolien J van Rensburg is die afgelope Desember tydens Krieket SA se nasionale O/19 week vir dogters, aangewys as die ‘Most Valuable Player’ van...

    Puik uitslae deur Hoërskool Secunda matrieks

    Hoërskool Secunda het weereens uitsonderlike matriekuitslae in die 2018 eksamens behaal. ‘n Slaagsyfer van 98.92% is behaal terwyl 75.3% slaag met vrystelling vir verdere studies. 193...

    Toks en Tjops by H/S Secunda

    Toks en Tjops, die naam is sinoniem met rugby stories en braaivleis. Dit was ook dan so tydens Hoërskool Secunda se Toks en Tjops aand. Die...

    Nasionale Radikale Redenaars 2018

    Baie geluk aan die volgende leerders wat uitsonderlik presteer het by die Nasionale Radikale Redenaars wat by Hoërskool Garsfontein plaasgevind het die afgelope Saterdag: JF...

    Hoërskool Secunda presteer

    Nasionale MTB 2018 Hoërskool Secunda se fietsryspan het hulle goed van hul taak gekwyt tydens die Nasionale kampioenskappe wat die afgelope vakansie te Bekker plaasgevind...

    Virsekerbeker wenners

    Hoërskool Secunda is die grootskole kampioene. Hoërskool Secunda verslaan Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi 20-14 om met die kroon weg te stap. Die wedstryd het...

    Hoërskool Secunda deur na Virsekerbeker eindstryd

    Hoërskool Secunda wen hulle semi-finaal in die Virsekerbeker teen Hoërskool Alberton met 44-10. Alberton teken die eerste punte aan nadat Secunda ‘n paar ongedwonge foute...

    Hoërskool Secunda blink uit

    Virsekerbeker 2018 HS secunda se eerste rugbyspan het hul onoorwonne seisoen Saterdag voortgesit in die eerste rondte van die Virsekerbeker vir grootskole. Hulle het HS...

    Mpumalanga Grootskole Finale

    Hoërskool Secunda bied met trots die Mpumalanga Grootskole Finale aan, komende Saterdag 21 Julie 2018. Die dag beloof om vol opwinding te wees. HS Secunda...

    Must Read

    Natural beauty – 1 concept lost in translation today…

    In a world where instant gratification is sought after, the term natural beauty is a concept that is lost in translation....

    GMM forensic report tabled by MEC today

    The MEC for Cogta, Mandla Msibi released an executive summary of the long-awaited forensic report to the Govan Mbeki Municipal Council...

    ROCKDALE MIDDELBURG RDP HOUSES FRAUD – 1 SUSPECT SOUGHT

    The Hawks’ Serious Commercial Crime Investigation in Mpumalanga appeals to the public to help in locating 40 year-old S’fiso Johannes Khumalo...