fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, May 30, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More
    Home Tags DS Marius Britz

    DS Marius Britz

    So is die Lewe: William Shakespeare

    William Shakespeare, een van die grootste skrywers van alle tye, was geen opgeleide en geregistreerde sielkundige nie.  Hy...

    So is die Lewe: Honger

    Die Gereformeerde Blues Band sing: “In die tronk / is dit 'n gewone dag / in die tronk / net soos elke...

    So is die Lewe: ‘n Distopiese Roman

    Hy stap die herfsmiddag, soos wat hy dikwels doen, eers biblioteek toe, voordat hy SPAR toe gaan.  Ingedagte pluk hy aan die...

    So is die lewe: Emosie

    Tans is een gonswoord besig om paniek in ons land en oor planeet aarde te laat woed soos ‘n veldbrand in droë gras:...

    So is die Lewe: Nationale Gesondheidsversekering

    Nasionale gesondheidsversekering is een van die vele gonswoorde in Suid Afrika tans. Die een politikus na die ander skets vir ons ‘n...

    So is die lewe: Tak

    Koos du Plessis skryf: “Eenvoud is die vreugde van die lewe: / dis gee en neem net wat daar is; / dis...

    So is die lewe

    Hoop jy het ‘n geseënde Feestyd beleef! Die reuk van sonbrandolie, mengeldrankies en braaivleis het sterk in die lug gehang hier in Langebaan. Skape...

    So is die lewe

    Deesdae sien jy dit oral: mense wat in restaurante, op partytjies, gradeplegtighede, skoolkonserte, waar ookal, hulle selfone uitpluk en hordes foto’s neem. Selfs kruideniersware...

    So is die lewe

    Gogga. Dit was ‘n gevreesde toets vir elke soldaat van die ou Suid Afrikaanse lugmag wat ooit gekeur is vir offisierskursus. Baie staandemaglede wat...

    Must Read

    Secunda Reformed Church Morning Service 17 May

    Welcome to the Morning service of the Secunda Reformed Church. https://youtu.be/ZJGaKYcvE2U Secunda Reformed Church Morning Service 17 May

    Kruik se Oggenddiens 17 Mei

    Baie welkom by ons Oggenddiens. Ons vra die vraag: "Wat doen ons terwyl ons wag?"

    Heartbreaking discovery as Foetus found at dumping site, suspect sought

    Mpumalanga Police have launched a manhunt following the discovery of a foetus in a dumping site at Siyabuswa near Kwamhlanga on Wednesday,...