-

Schools SportAtletiek - Yané presteer uitstekend

Atletiek – Yané presteer uitstekend
A

Yané sit haar atletiekprestasies voort

Yané van der Merwe, oud- leerder van Hoërskool Secunda, het reeds op skool uitstekend in atletiek presteer. Sy gaan egter van krag tot krag en het tweede gekom in die toekenning vir Sportvrou van die jaar met ‘n gestremdheid.

Yané het hierdie toekenning tydens ‘n formele rooi tapytfunksie  by Johannesburg stadion ontvang.

Haar prestasies wat gelei het tot haar nominasie en tweede plek in die top-toekenning, is:

Derde plek in Spiesgooi by die “World Para Athletics Junior Championship” in Switserland met ‘n nuwe Suid- Afrikaanse rekord.

Yané het ook drie goue medaljes by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Maart 2019 behaal met ‘n Suid-Afrikaanse rekord in diskus.

Baie geluk aan Yané met hierdie puik prestasies.

LEES OOK: Con Spirito Kunstefees, Hoërskool Secunda blink uit tydens fees.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Atletiek – Yané presteer uitstekend

- Advertisement -

Latest news

So is die Lewe: Als loop reg, altyd reg.

Geniet nog 'n aflewering van "So is die Lewe" uit die pen van Marius Britz. Om ‘n omroeper te wees...

Suspect arrested for possession of stolen building material

AN INTELLIGENCE DRIVEN OPERATION YIELDS POSITIVE RESULTS AS MAN ARRESTED WITH STOLEN BUILDING MATERIAL 22 July 2021 An Intelligence-Driven Operation led...

Alleged wildlife traffickers arrested in a joint operation

ALLEGED WILDLIFE TRAFFICKERS ARRESTED  MPUMALANGA – A multi-disciplinary operation was conducted yesterday, 21 July 2021 by the Hawks' Organised Crime Investigation,  Wildlife Trafficking...

ANIMALS 101 – ADOPTING A PET (PART 1)

ANIMALS 101 - WHY SAVING A LIFE THROUGH ADOPTION IS A GREAT IDEA! South Africa is overflowing with unwanted dogs, cats, puppies...

You might also likeRELATED
Recommended to you