-

Schools SportNetbalafrigters van Hoërskool Secunda presteer

Netbalafrigters van Hoërskool Secunda presteer
N

Hoërskool Secunda se netbalafrigters presteer

Me. Daniella van Staden is gekies om die 0/17A2 afrigter en keurder te wees vir Mpumalanga School Netball. Sy gaan die NSA National Tournament u/17 – u/19 Telkom Challenge te Hoërskool Waterkloof vanaf 14 – 20 Julie bywoon.

netbalafrigters
Daniella van Staden

Me. Theorene Janse van Rensburg is as skeidsregter en keurder van 0/12A2  MSN gekies.

Lees ook: Open fires and firebreaks prohibited 2021

netbalafrigters
Theorene Janse van Rensburg

Sy gaan die SASN All Ages National Tournament u/12 – u/16 Telkom Challenge bywoon. Hierdie toernooi vind vanaf 10 – 14 Julie by Hoërskool EG Jansen en Laerskool Concordia plaas. Baie geluk aan hierdie twee afrigters en sterkte met die harde werk wat voorlê.

Volg Hoërskool Secunda op hulle Facebook blad HIER

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Netbalafrigters van Hoërskool Secunda presteer

- Advertisement -

Latest news

Kruik se Oggenddiens 13 Junie 2021

Welkom by kruik se oggenddiens van 13 Junie 2021 Vanoggend se tema: Die stories van Jesus https://youtu.be/GdCq_3Kir7I Hoe kan die stories van...

So is die Lewe: Hier is ek!

Geniet nog 'n aflewering van "So is die Lewe" uit die pen van Marius Britz. Jy kom laataand by die...

SANBS kick-starts National Blood Donor Month

The South African National Blood Services (SANBS) kick-starts National Blood Donor Month 2021 We know better than most that millions...

Animals 101 – FOUND WILDLIFE

Animals 101 - What to do if you found wildlife in your residential area or town. At times, wild animals...

You might also likeRELATED
Recommended to you