-

Schools SportLaerskool Secunda leerlinge presteer

Laerskool Secunda leerlinge presteer
L

Verskeie Laerskool Secunda leerlinge het uitstekend gevaar in hulle onderskeie sportsoorte

Taekwondo

Baie geluk aan Anika Storm wat haar 1ste Dunn swart belt in Taekwondo verwerf het. Sy het ook 3 silwer en 1 goue medalje verower by die Mpumalanga kampioenskappe.

Laerskool

Lees ook: Open fires and firebreaks prohibited 2021

Tennis

Verskeie tennisspelers het uitstekend gevaar tydens die O/10 Hoëveld proewe wat onlangs plaasgevind het:

Reinhard Noordman (eerste plek)

CJ Meyer (tweede plek)

Armand Joubert (vierde plek)

HW Meyer (vyfde plek) 

Baie geluk aan al die #wenners en baie sterkte vir die volgende rondtes proewe!

Volg Laerskool Secunda se Facebook blad HIER

Perdry

Baie geluk ook aan die volgende #wenners wat uitstekend presteer het tydens die Sanesa Mpumalanga kwalifiserende byeenkoms:

Stefan Slabbert-Tweede plek (2), een derde plek en algeheel eerste vir Vlak 0.

Ava Shamboo-Een derde plek.

Annika de Vries-Een eerste plek en een tweede plek.

Baie geluk aan Bianca van Deventer wat skitterend presteer het tydens die Sanesa Mpumalanga kwalifiserende byeenkoms:

10de plekke – 1

11de plekke – 3

12de plekke – 1

Sy het ook ‘n algehele negende plek verower.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Laerskool Secunda leerlinge presteer

- Advertisement -

Latest news

Rademeyer Funeral Parlour and Florist now open in Bethal

Thursday evening, June 10, saw the opening of Rademeyer Funeral Parlour and Florist in Bethal Hennie Rademeyer welcomed everybody to...

Kruik se Oggenddiens 13 Junie 2021

Welkom by kruik se oggenddiens van 13 Junie 2021 Vanoggend se tema: Die stories van Jesus https://youtu.be/GdCq_3Kir7I Hoe kan die stories van...

So is die Lewe: Hier is ek!

Geniet nog 'n aflewering van "So is die Lewe" uit die pen van Marius Britz. Jy kom laataand by die...

SANBS kick-starts National Blood Donor Month

The South African National Blood Services (SANBS) kick-starts National Blood Donor Month 2021 We know better than most that millions...

You might also likeRELATED
Recommended to you