-

Schools CulturalLaerskool Secunda leerling dring deur na Con Spirito Redenaarskompetisie

Laerskool Secunda leerling dring deur na Con Spirito Redenaarskompetisie
L

Laerskool Secunda het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte (waaraan 5 provinsies deelneem) nadat hulle aanlyn beoordeel was.

Die volgende leerlinge van Laerskool Secunda het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte (waaraan 5 provinsies deelneem) nadat hulle aanlyn beoordeel was.

Con Spirito Eisteddfod was in 2003 gevind deur Lizelle van Staden en Zabé Jonker in die Oos Rand. Hulle het die nood gesien om kinders te bevorder en hulle talente te op ‘n platform te kan skouspel.

READ ALSO: Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito https://thebulletin.co.za/2020/05/20/hoerskool-secunda-leerders-presteer-in-con-spirito/

Hulle glo dat kinders ontwikkel moet word. Elke kind word as ‘n individue gesien gedurende hulle Eisteddfod.

Con Spirito is ‘n platform waar elke kind hulle talente kan ontwikkel in ‘n vriendelike omgewing met persoonlike terugvoering om die kind te help groei.

Die volgende leerlinge het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte:

Leerlinge wat deurgedring het na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte.
Leerlinge wat deurgedring het na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte.

Ziné van den Heever Graad R (Afr. Huistaal), Alandri Bezuidenhout Graad 2 (Afr. Huistaal), Ilany Van der Merwe Graad 2 (Afr. Huistaal – voorgeskrewe tema asook eie keuse), Xavier Grobler Graad 3 (Engels Eerste Addisionele Taal), Michael Stemmet Graad 4 (Afr. onvoorbereid), Cherinique Grobler Graad 5 (Afr. Huistaal), Jordan Jacobs Graad 6 (Afr. Huistaal), Mielan Prinsloo Graad 6 (Engels Eerste Addisionele Taal), Matsidiso Makgato Graad 7 (Afr.  Eerste Addisionele Taal), Alonzo Blankenberg Graad 7 (Afr.  Eerste Addisionele Taal)

READ ALSO:  Con Spirito https://www.conspirito.co.za/

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Laerskool Secunda leerling dring deur na Con Spirito Redenaarskompetisie

Laerskool Secunda het deurgedring na die Con Spirito Redenaarskompetisie se forte rondte (waaraan 5 provinsies deelneem) nadat hulle aanlyn beoordeel was.

- Advertisement -

Latest news

Mayor’s speech aimed at canvassing says Freedom Front Plus

In their response to the "State of the Municipality" speech by the GMM Mayor, Cllr Aranda Nel-Buitendag, (FF Plus)...

Councill must be dissolved! DA repeat calls

Govan Mbeki Municipal Council must be dissolved as it is bankrupt and can’t pay creditors The Bulletin received the following...

3 Suspects arrested for suspected possession of stolen goods

TRIO ARRESTED FOR THEFT AND POSSESSION OF SUSPECTED STOLEN PROPERTIES MPUMALANGA –Three suspects aged between 36 and 37 were arrested...

4 Women arrested for possession of stolen goods.

FOUR WOMEN DUE TO APPEAR BEFORE COURT FOR POSSESSION OF STOLEN GOODS NELSPRUIT - Four women, aged between 40 and...

You might also likeRELATED
Recommended to you