-

GolfLaerskool Kruinpark gholfdag - 1 reuse sukses

Laerskool Kruinpark gholfdag – 1 reuse sukses
L

Op ‘n warm Saterdag by Walker Park Gholf Klub, het gholfspelers bymekaar gekom om ‘n borge gholfdag van Laerskool Kruinpark te geniet.

LEES OOK: The Road Less Travelled – Little Paws Big Hearts 7-year birthday

Op so ‘n warm dag was die golfers net te bly dat daar omtrent op elke putjie ‘n verversing was en/of iets om aan te knubbel.

Kruinpark gholfdag - 1 reuse sukses
‘n Jong gholfer geniet die dag saam met sy ouers

Die watergate, soos dit genoem word, was geborg deur ‘n handvol borge wat dié dag saam met die gholfers geniet het.

LEES OOK: Ons Skool

Daar was twee hoof borge vir die dag: SNC Lavalin en Daisy Business Solutions. Saam met dié borge was daar nog vele meer; Megchem, Spur, John Dory’s, Panarotti’s, Prima Stationers, WMPG en Komatsu, net om ‘n paar te noem.

Kruinpark gholfdag - 1 reuse sukses
Op putjie 4, maak Jacques seker hy hou sy kop af nadat WMPG hom en sy 4-bal bederf het met verversings

Met ‘n vol veld of eerder ‘n vol veld soos wat Corona dit toe laat, was die dag deur almal geniet.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Laerskool Kruinpark gholfdag – 1 reuse sukses

- Advertisement -

Latest news

Layher Hiring – Junior Civil Engineer/ Site Engineer

The world-renowned Scaffolding company, Layher is in need of a Junior Civil Engineer/ Site Engineer. The Layher brand stands for...

Legal Notice – Rademeyer Begrafnisdienste

Rademeyer begrafnisdienste (PTY) Ltd Registration number 2021/597718/07 The mentioned company is planning to operate a funeral parlour at Du Plooy Street...

Mediclinic Nurse Solomon Mahlangu takes Nursing Excellence Award

MEDICLINIC RECOGNISES NURSES ON INTERNATIONAL NURSES DAY Each year, Mediclinic takes a special day out to recognise their nurses and...

Illegal Independent Schools face closure

CLOSURE OF ILLEGAL INDEPENDENT SCHOOLS Mbombela - Today, the Mpumalanga Department of Education together with the South African Police Services...

You might also likeRELATED
Recommended to you