fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 22, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Secunda danssport

    Die inperking keer nie Laerskool Secunda se danssport leerders om te presteer in die sport nie. Die volgende dansers het aan ‘n aanlynkompetisie teen verskeie skole in die distrik deelgeneem. Elke danser moes hul eie dans opneem en is aanlyn beoordeel.

    Hulle het tydens die ‘Performing Arts’ en ‘Rhythm and Movement’ aanlynkompetisies die volgende plekke behaal.

    Performing Arts uitslae:

    0/13 Level 3&4
    Jearita Fouche 1ste

    0/13 Level 2
    Mielan Prinsloo 1ste

    0/9
    Ilany van der Merwe 5de

    0/7
    Laikyn Boyce 3de

    Rhythm and Movement Finaal uitslae:

    0/13 Level 3&4
    Jearita Fouche 2de

    0/13 Level 2
    Mielan Prinsloo 2de

    0/11
    Cherinque Grobler 3de

    0/9
    Michelene Mathee 5de

    0/7
    Laikyn Boyce 1ste

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Laerskool Secunda danssport