fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, October 1, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Kruik Oggenddiens 5 April 2020 – “Pad na die Kruis” Week 3

    Baie welkom by Kruik Gemeente!

    Stap saam met ons rondom ‘n reeks deur die evangelie van Johannes. 21 hoofstukke. 21 dae.

    Sluit aan by Kruik om 09H30 Sondag 5 April 2020

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr:1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

    Hier is ‘n skakel na kinderkmateriaal wat jy kan gebruik en deel met ander: https://drive.google.com/open?id=1UYB…

    Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/. Ons sal graag met jou gesels.

    Kruik Oggenddiens 5 April 2020 – “Pad na die Kruis” Week 3