fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Monday, May 25, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Secunda ryg goue medaljes in by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe

    Matshidiso Makgato (o/13), Hanco van Geelen (0/11) en Lumarie du Plessis (0/12) van Laerskool Secunda het op Saterdag, 14 Maart aan die Mpumalanga-atletiekkampioenskappe in Secunda deelgeneem en het daar baie goed presteer.

    LNR: Matshidiso Makgato, Hanco van Geelen, Lumarie du Plessis

    Matshidiso het eerste plek behaal in verspring asook in die 75m hekkies. Sy het ook tweede plek behaal in 100m. Hanco het eerste plek verwerf in gewigstoot en Lumarie het met eerste plek weggeloop in die 1200m wedloop.  

    Hulle sou deurgedring het na die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe wat op 26 Maart sou plaasvind maar as gevolg van die coronavirus is dit afgestel.

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Laerskool Secunda ryg goue medaljes in by Mpumalanga-atletiekkampioenskappe