fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Wednesday, September 23, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Katrien skryf Goggastories

    Katrien Retief is gebore in Trichardt, Mpumalanga in 1993. Sy het haar skoolloopbaan in 2016 voltooi. Sy’s ‘n spastiese dipleeg. Sy wou van klein tyd al n boek geskryf het, maar het gesukkel om ‘n idee te kry… Haar ma het ‘n groente tuin en het baie kwaad geword vir die goggas in die tuin. Dit het vir Katrien die idee gegee om haar boekies “Goggastories” te noem. Boek 1 het in 2016 verskyn, boek 2 in November 2017 en boek 3 in 2019. Deur haar boeke sien ons ‘n saggeaarde Katrien met ‘n sin vir regverdigheid. Iemand wat ‘n kinderhart ken.
    Katrien het respek en ‘n liefde vir die natuur. Die absolute pragtige illustrasies is deur Sulette de Bruin van Pretoria. Elke storie eindig met ‘n morele les vir die leser. Haar uitgangspunt is: maak nie saak wat in ons lewens gebeur nie, God is in beheer en deur Hom kan ons die alledaagse uitdagings te bowe kom. Ons hoop om binnekort nog Goggastories te sien!

    • Engela Strydom

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Katrien skryf Goggastories