fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 26, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Hoërskool Secunda presteer puik

    FG Visser, Lisa Venter en Adrian Greeff het puik presteer tydens die jaarlikse MP – muurbalkampioenskappe wat Saterdag, 1 Februarie by Sasolklub plaasgevind het. FG Visser was 1ste in MP van die 0/19 Seuns.
    Ook Lisa Venter wen die goue medalje vir die 0/19 Dogters.
    Adrian Greeff was 3de in MP in die Seuns 0/14 afdeling.
    Die atlete van Hoërskool Secunda het ook puik presteer tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 31 Januarie by Secunda stadion plaasgevind het.
    Skole wat deelgeneem het was: Hoërskole Standerton, Volksrust, Hertzog en Secunda. Die volgende leerlinge trofeë gewen: 1. Natsidiso Makgeto – Beste Junior dogter en Junior Victrix Ludorum 2. Siyanda Mkanza – Beste Junior Naelloop seun en Junior Victor Ludorum 3. Ronnie Tshabalala – Beste Senior Naelloop Seun 4. Tiaan de la Rey – Beste hekkiesatleet 5. Liane Parks – Beste middel en langafstandatleet: Junior Dogter 6.Brilliant Mahlangu – Beste middel en langafstandatleet: Junior Seun 7. Sharona Klein – Beste middel en langafstandatleet: Senior dogter

    1. Ryan Erasmus – Beste Spronge
    2. Jessica van den Berg – Worpe (Beste Junior Dogter) 10 Nicole Lindeque – Worpe (Beste Senior Dogter)
    3. Ian Morgan – Worpe (Beste Junior seun)

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Hoërskool Secunda presteer puik