fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Friday, September 18, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Hoërskool Secunda se fietsryers durf Barberton XCM aan

    Op Saterdag, 25 Januarie het veertien van Hoërskool Secunda se leerders en drie personeel, die Barberton XCM se modder aangedurf.
    Twaalf leerlinge van die fietsryspan het die 30km-wedren saam met Me. M. du Rand aangepak.
    Geane Engelbrecht het haar ouderdomsgroep in die 30km gewen en het algeheel 17de uit 324 deelnemers geëindig. Sy was 2de uit 100 vroue wat aan die 30km deelgeneem het.
    Die volgende leerlinge het ook baie goed in die 30km presteer:
    Brandon Enever: algeheel 15de. 14de uit 221mans
    Jaeden de Beer: algeheel 16de. 15de uit 221 mans
    Eben Binneman: algeheel 20ste. 17de uit 221 mans
    Renaldo le Roux en Lauritz Pieterse, twee matrikulante van Hoërskool Secunda, het die 50km- wedren saam met Mnr. L. Riekert en die hoof, Mnr. L. Pieterse, aangedurf.
    Renaldo was algeheel 17de uit 311 deelnemers. 15 de uit 265 mans

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Hoërskool Secunda se fietsryers durf Barberton XCM aan