fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, September 24, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Secunda spog met Eisteddfod resultate

    Laerskool Secunda se wenners het tydens die 2019 Sasol Hoëveldrif Eisteddfod uitstekend gevaar en altesaam 55 kategoriewenners opgelewer. Mika Janse van Rensburg (Victrix Artium), Gustav Botha (Junior Victor Artium) en Carli Venter (Belowendste deelnemer) het met toptoekennings weggestap. Die wenners het hul goed van hul taak gekwyt (sien alle kategoriewenners aangeheg saam met hul fotos). Baie geluk aan al die personeel, ouers en leerders wat betrokke was by diè jaar se Eisteddfod. Laerskool Secunda is voorwaar trots op elkeen van julle!

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Laerskool Secunda spog met Eisteddfod resultate