fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 29, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Tannie Poppie se Kaneeltert

    60 ml botter of margarien
    125 ml suiker
    250 ml koekmeelblom
    15 ml bakpoeier
    2 ml sout
    125 ml melk
    1 eier
    Kaneel na smaak

    Bestanddele vir stroop
    60 ml botter of margarien
    250 ml suiker
    1 Blik (380 g) ingedampte melk

    1. Voorverhit die oond tot
      180 °C
    2. Verroom die botter of margartien en die suiker saam
    3. Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam
    4. Klits die melk en eier saam
    5. Roer die meel- en melkmengsel om die beurt by die eiermengsel in
    6. Skep die beslag in ‘n gesmeerde tertbak
    7. Strooi ruim kaneel oor
    8. Bak 20 – 25 minute lank tot gaar
      Berei die stroop
    9. Kook al die bestanddele saam
    10. Gooi die stroop oor die warm tert sodra dit uit die oond kom

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Tannie Poppie se Kaneeltert