fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, April 9, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Kruinpark spog met Eisteddfod prestasies

    Laerskool Kruinpark se 2019 Kultuurjaar sluit af op ‘n hoogtepunt met 17 spesiale toekennings.
    Nie alleen moes hierdie deelnemers hul kategorieë wen nie, maar moes hulle ook die hoogste gemiddeldes vir hul afdelings gekry het.
    Baie geluk aan almal!
    Spreekkore:
    Gr 1 – 2: Spreekkoor Wenners – Juf Soné Sykes en Juf Annelize Theron.
    Gr 5 – 6 Spreekkoor Wenners – Juf Jolinda vd Merwe.
    Gr 7 Spreekkoor – Hoogste gemiddeld van enige spreekkoor met 98% – Juf Marianna Victor
    Vokaal: Beste Sangspeletjie – Juf Melanie vd Linde en Juf Chris-Zelda Olivier
    Beste Junior Primêre Koor – Juf Hannerie Mouton en Marianna Victor
    Beste Senior Primêre Koor – Hoogste punt vir ‘n koor in Eisteddfod met 95% – Mnr Stefan Nienaber

    Ninette Grobler – Beste Beeldende Kunstenaar, Beste Gedig Skryf Gr 7. Sy is ook aangewys as die beste deelnemer van die Laerskole in die hele dorp! Victrix Artium. Saam haar is Mnr Stefan Nienaber

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Laerskool Kruinpark spog met Eisteddfod prestasies