fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, September 24, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Didi ontvang ‘n rekenaar van ATKV

    Didi Botha (Gr 12) het die afgelope week ń splinternuwe rekenaar as skenking vanaf die ATKV ontvang.
    Sy het die rekenaar nodig vir haar studies volgende jaar.
    Mnr Hannes Gertzen (adjunkhoof) en Mev Louise Augoustinos (Departementshoof) by Hoërskool Oosterland het die verrassingspakkie aan haar oorhandig.
    Sy studeer volgende jaar: BSc Inligtingstegnologie by NWU.

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Didi ontvang ‘n rekenaar van ATKV