fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, July 14, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Heerlike Gholfdag is om die draai!

    Jim van Tonderskool in Bethal, bied sy jaarlikse Gholfdag op Saterdag, 5 Oktober, by die Bethal Gholfklub aan.
    Die Skool het ‘n behoefte aan putjieborge waar besighede kan bemark volgens hul eie behoeftes, standaarde en riglyne d.m.v.baniere ens.
    Kostes vir putjieborge beloop as volg: Bof 1 & Green= R5000 elk. Bof 2 – 8= R2,000 elk.
    ‘n Vierbal beloop R1,500. Gholfkarretjies kan bespreek word teen R500.00 elk.
    Daar is slegs 24 karretjies beskikbaar, so spring vinnig om terleurstelling te voorkom.
    Ingesluit in die inskrywingsgelde is ‘n oggend-, middag- en aandete met groot pryse te wen!
    Kom speel die dag saam, bou spangees en maak kennis met mede-besighede en spelers.
    Tydtafel & Navrae: Organiseerder – Talitha Calitz: 076 479 9610

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Heerlike Gholfdag is om die draai!