fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 29, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Hoërskool Oosterland

    Kevin de Beer, Byron Howe, Devin Smith, Alwyn Gertzen, Stephan du Buys, CJ Bishoff, Ruan Jacobs. Deel van Oosies Eerste Krieketspan. Oosies Eerste Krieketspan het die Gert Sibande liga gewen. Die Eerstespan het in 2018 die Mpumalanga liga gewen en hierdie span mik om die uitmuntende prestasie te herhaal in 2019. Alhoewel die Matrieks tans besig is met eksamen het die ander spelers in die span bevestig dat hulle almal hard werk om die trofee te behou.
    Jano Luus by Sevens Rugby die naweek. Oosies O/15 Span het die Skild troffee gewen tydens die afgelope naweek se Sewes rugby in Barberton. Keletso Mofokeng is aangewys as speler van die wedstryd tydens die finaal.

    Hoërskool Oosterland