fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 19, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Goedehoop skitter in alle velde

    Op Vrydag 16 Augustus het die Bybelvasvra Nasionaal 2de rondte te Bethal plaasgevind. Goedehoop se Bybelvasvraspan behaal ʼn 4de plek en dring deur na Nasionaal Finale Rondte wat sal plaasvind op Vrydag, 18 Oktober te Hartenbos. Cayla Rossouw, Marelise de Jager, Calene Grobler, Kayla Hurter
    Saterdag, 31 Augustus, het die O/13-span aan die Skaak Mpumalanga-finaal deelgeneem. Hulle eindig in 4de plek saam L/S Leandra. Voor: Avon Smith, Franco Bester, Richard vd Walt. Agter: Eljay van Heerden, Vida Mhlongo, Jeandrè Beukes, Wernich Rossouw
    Saterdag, 31 Augustus, het Landloop MUSSA plaasgevind te Witrivier. Vyf van Goedehoop se landlopers dring deur na Landloop SA’s wat plaasvind op 21 September te Witrivier.Cheyenne Erasmus (O/9) behaal ʼn 1ste plek in Mpumalanga, maar ongelukkig begin SA’s eers vanaf O/10 af. Minay Campher (5de –/10 D), Luan Greyling (3de – O/11S), Liam Olivier (1ste – O/10S), Danankia Lesch (1ste – O/10D), Elri Kruger (2de – O/12D), Cheyenne Erasmus (1ste – O/9D), Roxy-Lee Fick (2de – O/11D)

    Goedehoop skitter in alle velde