fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 22, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Eenheid Brandwacht trakteer Koshuis-kinders

    Voor jy kon sê mes, was die worsbroodjies verorber en was daar die smul aan die roomys

    Eenheid Brandwacht het die kinders van Laerskool Trichardt Woensdag getrakteer met worsbroodjies en as nagereg roomys.
    Voor jy kon sê mes, was die worsbroodjies verorber en was daar die smul aan die roomys.
    Een van die Bybelstudie groepe van die Gereformeerde Kerk Secunda het dan ook weer vir die verjaardag maatjies ’n groot koek saamgebring vir die kinders wat die afgelope maand verjaar het.
    Nadat die verjaardag-kinders hulle skywe koek gekry het, was dit die beurt van die ander om deel te hê aan die viering. Die koek, worsbroodjies en roomys het dan ook soos die spreekwoordelike “soos mis voor die son verdwyn” – Aart Reedijk

    Eenheid Brandwacht trakteer Koshuis-kinders