fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 22, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Tannie Poppie se: Warm hamgereg

    Ham, in dun skywe gesny
    Mayonnaise vir smeer
    Piesangs
    Tandestokkies
    Kaassous

    1. Voorverhit die oond tot 140 °C (285 °F).
    2. Smeer die ham met mayonnaise.
    3. Draai die ham om die geskilde piesangs en steek met tandestokkies vas.
    4. Plaas die piesangs in ‘n gesmeerde, plat oondpan.
    5. Maak ’n kaassous en gooi bo-oor.
    6. Bak 15 minute lank tot ligbruin en sit warm voor.

    Tannie Poppie se: Warm hamgereg