fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 26, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Hoërskool Secunda O/15 Seunshokkie wen O/16 Noordvaal

    Hoërskool Secunda se O/15 seunshokkiespan het uiters goedgevaar in hulle hokkieseisoen!
    Hulle het deelgeneem in die O/16 B Noordvaal Toernooi en as kampioenne weggestap!

    O/15’s eindig 1ste in die O/16 Noordvaal B Toernooi.
    UITSLAE:
    Gelykop Rustenburg 1-1
    Wen Eldoraigne 1-0
    Wen Linden 6-1
    Wen Monument 1-0
    Wen Hoërskool Driehoek in die finaal 4-1

    Dis die 2de jaar in ‘n ry wat Hoërskool Secunda 3 uit 5 spanne in die Noordvaal Toernooi het.

    Hoërskool Secunda O/15 Seunshokkie wen O/16 Noordvaal