fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, October 31, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Goedehoop spog met vele prestasies

    Die volgende leerlinge dring deur na Radikale Redenaars Mpumalanga Finaal wat plaasvind op 17 Augustus te Cambridge, Witbank. Voor: Minke Coetzer, Cayla Rossouw, Wernich Rossouw, Karli van Schalkwyk, Suzaan Thomas, Elanie Breed Agter: An-Eunè van Niekerk, Danankia Lesch, Juandri Fourie, Nika Thomas, Kayla Hurter, Elri Jacobs, Calene Grobler, Erik Grobler, Wilmie Lyons, Lienke van Schalkwyk
    Die volgende atlete dring deur na MUSSA wat plaasvind op 31 Augustus te Witrivier. Voor: Errie Bellingan, Minay Campher, Liam Olivier, Suzaan Thomas, Cheyenne Erasmus, Danankia Lesch, Tiaan Byleveld, Lynne Coetzer Agter: Elri Kruger, Leandri Engelbrecht, Clarise van Zyl, Nika Thomas, Mia du Toit, Chenèl Badenhorst, Roxy-Lee Fick, Luan Greyling
    Op 2 Augustus het Goedehoop se O/9-, O/11- en O/13-spanne aan die Gert Sibande Top Skole Skaakliga finaal deelgeneem. Twaalf skole het deelgeneem in die finaal. Goedehoop se O/13-span tree as ligawenners uit die stryd Jeandrè Beukes (Bord 6) wen al 5 sy rondtes. Voor: Franco Bester, Vida Mhlongo, Richard vd Walt Agter: Eljay van Heerden, Avon Smith, Juandrè Beukes, Wernich Rossouw

    Goedehoop spog met vele prestasies