fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Thursday, September 24, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Tannie Poppie se: Hoendernachos

    3 ml hoenderspeserye
    1-2 ml rooipeper (opsioneel)
    3 hoenderfilette, in dun repies gesny
    15 ml sonneblomolie vir braai
    400 g Nachos-skyfies of Doritos
    1 blik (410g) tamaties en origanum
    3 wiele fetakaas
    1 avokado, in skryfies gesny
    200 ml gerasperde cheddarkaas
    koljanderblare vir garnering

    1. Voorverhit die oond tot 180 °C (350 °F).
    2. Sprinkel die rooipeper oor die hoender en braai dit sowat 2 minute lank in die olie.
    3. Rangskik die skyfies in aparte borde (3 blikborde werk uitstekend).
    4. Skep die tamaties op die skyfies.
    5. Skep die hoender op, gevolg deur ‘n laag fetakaas en avodado.
    6. Herhaal tot al die bestanddele opgebruik is.
    7. Strooi die cheddarkaas bo-oor.
    8. Bak 10 minute lank tot die kaas gesmelt het.
    9. Garneer met koljander.

    Tannie Poppie se: Hoendernachos