fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 26, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Tannie Poppie se: Vinnige Pizza

    As jy ‘n dun kors verkies, kan die deeg gehalveer word.
    Gebruik jou verbeelding en skep jou eie pizza met enige bestanddele wat jy het.

    Kors:
    500 ml gesifte koekmeelblom
    150 ml kookwater
    75 ml sonneblomolie
    10 ml bakpoeier
    ‘n knippie sout

    Bolaag:
    85 ml tamatiepuree
    5 ml marjolein
    3-4 tamaties, in skywe gesny
    200 g sampioene, in dun skyfies gesny
    4 spekvleisrepe, fyngekap

    Berei die kors:

    1. Voorverhit die oond tot

    200 oC (400 oF).

    1. Plaas die koekmeelblom, water, olie, bakpoeier en sout in ‘n plastiekhouer met die deksel wat seël.
    2. Skud die houer tot die deeg ‘n bal vorm: 10 keer van die kant tot kant en dan 1 minuut lank op en af.
    3. Maak die houer oop en druk die deeg in ‘n gesmeerde pan.
    4. Bak 10 minute lank en bedek dan met die bolaag.

    Berei die bolaag:

    1. Meng die tamatiepuree en marjolein saam. Smeer oor die halfgaar pizzabasis.
    2. Rangskik die tamaties, sampioene en spekvleis bo-op.
    3. Rangskik die pynappelstukke bo-oor.
    4. Strooi die kaas bo-oor.
    5. Bak nog 30 minute
    6. Verwerk die avokado’s, knoffel, ui, room, aftreksel, sout, peper, Worcestersous en suurlemoensap saam in ‘n voedselverwerker tot glad.
    7. Skep avokadesop in klein bakkies.
    8. Sprinkel peper oor en roer room by in elke bakkie.

    Tannie Poppie se: Vinnige Pizza