fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 19, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Kruinpark skitter in atletiek

    The Bulletin News
    Amelia en Katelyn Shaw het die afgelope Saterdag deelgeneem aan die Sasol Club se Atletiek Kampioenskap vir 2019. Amelia behaal 2de pleik in die Verspring en Hekkies. Katelyn behaal ‘n 3de plek in die Gewigstoot en Hekkies.
    Reinhardt Pretorius ontvang 2 goue medaljes vir Verspring Seuns O/10 en 70m Hekkies Seuns O/10 tydens Sasol Club se Atletiek Kampioenskap.
    Wian Mynhardt ontvang ‘n silwer medalje vir sy 2de plek in 60m en brons medalje vir 3de plek in 80m vir seuns O/7.

    Laerskool Kruinpark skitter in atletiek