fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Friday, September 18, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Vreugde op Genade Plaas

    ʼn Groot verskillende uiteenlopende donateurs was verantwoordelik vir die gee van die middele vir die groot sukses van die dag.

    Die geleentheid wat geskep was deur ʼn visie van Genade Plaas, in Julie 2018, wat ten doel gehad het om fietsies aan minder bevoorregte kinders te kan oorhandig het uitstekende resultate opgelewer.
    Daar was ʼn groot diversiteit van borge wat die dag deur middel van skenking moontlik gemaak het. ʼn Groot verskillende uiteenlopende donateurs was verantwoordelik vir die gee van die middele vir die groot sukses van die dag.
    • Die Bulletin koerant: vir 1 fietsie, advertensies en bemarking.
    • Lake Umuzi: vir 3 fietsies.
    • Multilink: vir hulp met bemarking.
    • JVS Scaffolding: vir die strukture by die begin en einde van die roete.
    • Proconics: vir finansiële ondersteuning aan die van die deelnemende spanne.
    • MegChem: vir tyd opname stelsel, borge van fietsies.
    • Cappuccino’s, Bosveld lapa, Saleys Cycles en Transvaal Electrical motors vir die bederf van die fietsryers.
    • Mariska en Altus: vir heeldag vermaak met musiek.
    • Goedehoop Laerskool: se trompoppies en hulle babbelbekkies.
    • Hoërskool Oosterland: se orkes.
    • Langamed: vir die omgee en versorging van die fietsryers.
    • Noma Kanjane, Gemini, King Fisher en MegChem vir hulle kontant bydraes.
    • Comfort Loo: vir die badkamers langs die baan.
    • Saints Sports Cycles: vir die ondersteuning van die fietsryers met tegniese hulp.
    Die visie het dan ook waarheid geword toe fietsies aan Simphewe, Ajanda, Bonkosi, Merika, Themba, Sabelo, Nathan, Juan Raymond en Nicole tydens ʼn geleedheid aan hulle oorhandig is.

    Vreugde op Genade Plaas