fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 26, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Tannie Poppie se: Onwerklike tert

    As jy dié tert sny, lyk dit amper soos ‘n melktert met ‘n klapperkors.
    125 ml koekmeelblom
    5 ml bakpoeier
    2 ml sout
    250 ml suiker
    250 ml klapper
    50 ml botter of margarien
    4 eiers geklits
    500 ml melk
    5 ml vanieljegeursel
    1. Voorverhit die oond tot 180 °C (350 °F).
    2. Plaas al die bestanddele saam in ‘n groot mengbak.
    3. Meng goed om ‘n baie slap deeg te vorm (moenie meer koekmeelblom bygooi nie).
    4. Gooi die deeg in ‘n gesmeerde tertbord en bak 45 – 55 minute lank tot goudbruin en gestol.

     

    Tannie Poppie se: Onwerklike tert