fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Wednesday, September 23, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Nasionale Radikale Redenaars 2018

    Baie geluk aan die volgende leerders wat uitsonderlik presteer het by die Nasionale Radikale Redenaars wat by Hoërskool Garsfontein plaasgevind het die afgelope Saterdag:
    JF Rademeyer – 1ste in Suid Afrika: English Home Language speech; 2de in Suid Afrika: Reading English Prose; 2de in Suid Afrika: Reading English Poetry Tlotliso Mahsaba – 1ste in Suid Afrika: Reading English Poetry Gr 12
    Mercy Ambat – 2de in Suid Afrika: English Reading Prose Gr 8
    Chana Dunn – 1ste in Suid Afrika: Afrikaanse Poësie (lees) Gr 8

    Nasionale Radikale Redenaars 2018