fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, September 29, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Secunda vaar goed in redenaars

    Meer as 400 leerlinge van reg oor die land het aan die Nasionale Podiumpret-redenaarskompetisie op 15 September in die Paarl deelgeneem.
    Laerskool Secunda se leerlinge het baie goed presteer en het onder die Top 11 geëindig.
    Uit hierdie groep was daar ook 5 algehele graadwenners naamlik Michael Stemmet, Abigail Barnard, Jordan Jacobs, Mielan Prinsloo en Alandri Bezuidenhout. Hulle name sal op plaatjies by die Taalmonument in die Paarl verskyn. Laerskool Secunda het ook 17 leerlinge wat in Oktober aan die Radikale Redenaars se nasionale kompetisie sal deelneem.

    Laerskool Secunda vaar goed in redenaars