Dié 11 rugbyspelers van Jim van Tonderskool is vir die LSEN Mpumalanga-span gekies.
Hulle is (voor) Lesego Matlala, Ruan Geirnardt, Thapelo Chwene, Mthunzi Madikane, Reinhard Jansen van Vuuren en Stephan Slabberts. Agter is JP van Wyk, Maxwell Nkosi, Christopher Friedlander Standiwe Sibiya en Ruben Venter.
By die span is hul afrigter, Wickus van Heerden.