Evander Vulstasie het rugbytruie vir drie rugbyspanne van Laerskool Hoëveld geborg.
Evander Vulstasie se bestuur bestaan uit Gert Hattingh snr, Gert Hattingh jnr en Pieter Hattingh.