Goedehoop se netbalspanne presteer

0
68542

Laerskool Goedehoop se netbalspanne het uitsonderlik presteer by die Laeveldnaweek in Nelspruit op 10 en 11 Maart en 30 uit 32 wedstryde gewen.
Hiér is een van Goedehoop se netbalspanne in aksie.