fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Wednesday, May 27, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Ondersteun Go Purple vanaand by John Dory’s

    Go Purple, die nie-winsgewende organisasie wat slagoffers van geweld en verkragting ondersteun, het verlede naweek bewusmaking by die Secunda Spar in die sentrale sakekern gedoen.
    Annari du Plessis, stiger van Go Purple het Secunda besoek en kom help met bewusmaking.
    Die Go Purple-groep gaan vanaand John Dory’s in Secunda Mall besoek om bewusmaking te doen.
    Ondersteun Go Purple deur vanaand by John Dory’s te gaan eet en kuier.
    ’n Deel van die opbrengste van John Dory’s gaan aan Go Purple geskenk word.
    “Jy kan ’n verskil maak in die lewe van ’n slagoffer van geweld of verkragting,” het Amanda Haywood, stiger van Go Purple Teks, gesê.
    Vir meer inligting, skakel Amanda by 082 446 0013.

    Go Purple1 Go Purple2 Go Purple3 Go Purple4 Go Purple5 Go Purple6 Go Purple7 IMG_7747 IMG_7749 IMG_7750 IMG_7751 IMG_7752 IMG_7754 IMG_7755 IMG_7819 IMG_7820 IMG_7821 IMG_7822 IMG_7823 IMG_7824 IMG_7825 IMG_7826 IMG_7827 IMG_7828 IMG_7829 IMG_7830 IMG_7832 IMG_7833

    Ondersteun Go Purple vanaand by John Dory’s