fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, July 14, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    N.G. Rondekerk bied gholfdag aan

    Die N.G. Rondekerk bied op Saterdag, 2 Julie ’n gholfdag aan by Walkerpark-gholfklub.
    Dié gholfdag gaan in IPS-formaat wees en dit dien as fondsinsameling vir die kerk se barmhartigheidsprojekte.
    Inskrywingsgeld is R200 en dit sluit ’n ete in na die prysuitdeling.
    Beesstert en beespotjie, rys en vars gebakte brode en konfyt is op die spyskaart.
    Belangstellendes wat nie gholf speel nie, kan net eet teen R80 per persoon.
    As jy ’n putjie wil borg of ’n prys wil skenk, skakel Salomi by 082 457 5247 of om jou plek te bespreek, skakel Walkerpark-gholfklub by 074 259 1788.

    golf

    N.G. Rondekerk bied gholfdag aan