Kruinpark Landsdiens

0
73
Na die afgelope Mpumalanga Landsdiens vergadering wat die afgelope naweek in Badplaas gehou is, is Mnr Barnie Botha (Adjunkhoof) van L/S Kruinpark weer verkies as Provinsiale Bestuur: Ondervoorsitter vir die volgende termyn van 3 jaar. Laerskool Kruinpark is trots op hulle Landsdiens en glo die jaar gaan hulle die 600 Landsdiens leerders verbeter!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here