Hoërskool Secunda Beste in Wiskunde Olimpiade

0
105
Jan – Hendrik Groenewald

Hoërskool Secunda is aangewys as die “Best performing school in Mpumalanga” in die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Die aantal deelnemers per skool, die gemiddeld verwerf in elke rondte en hoeveel deelnemers deurgedring het na elke rondte, word in ag geneerm. Hier ontvang me Van Tonder die toekenning by ‘n glansgeleentheid in Gordonsbaai.
Jan-Hendrik Groenewald is die enigste deelnemer in Mpumalanga wat daarin kon slaag om deur te dring na die finale rondte van die Olimpiade. Daarvoor ontvang hy ‘n medalje. Hy ontvang ook twee kontantpryse vir sy prestasie op Provinsiale vlak: beste quantile 5 deelnemer en beste presteerder in Junior afdeling.
Die volgende leerders het deelgeneem en sodoende ‘n aandeel aan die uitsonderlike prestasie gehad:
Gr8, Tyrone van Niekerk, Lizandri Mans, Johan Nel, Armand Kwooitz, Michael Botha, Anja Smith
Gr9, Marnus Alberts, Danika de Bruyn,
Lerina Griffen, Jd Kotze, Anchal Chathury, Fundiswa Ngcongwane, Riccardo Daneel, Heike Malan, Jan de Jonge, Kasongo Kilonda, Gerdus Alberts, Zanelle Oberholzer, Daniel Bezuidenhout, Ruan Kalse, Suane Vermaak, Lianke de Vries, Corne Lategan, Mia Louw, Atlekgang Chiloane, Sivanya Pillay, Ashlin Budharam, Masindi Nekhubvi, Marunis Smith, Mia J van Rensburg.
Gr10, Henri Viljoen, Marisa Moodley.
Gr11, Amiel Somaru, Stephan Oberholzer, Lune Meyer, Ruchelle van Heerden, Franco Higgins.
Gr12, Anjali Morar, Kea Moiloa, Jan-Diederik Kwooitz, Tashim Karim

Me. Christa van Tonder

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here