Laerskool Secunda leerders verkies tot Mpumalanga hokkiespan

0
154
Die volgende Laerskool Secunda wenners is opgeneem in die Mpumalanga hokkiespan vir 2020: Natalie Maciel, Alonzo Blankenberg en Matshidiso Makgato. HJ Hobkirk vorm deel van die nie-reisende plaasvervangers!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here