Hoërskool Secunda lewer drie SA Rhino rugbyspelers op

0
141
VLNR: Fana Lombard, JP Booysen, Dian Landman.

Hoërskool Secunda het 3 leerders wat aangewys is as deel van die 0/17 SA Rhino rugbyspan. Hulle is: Fana Lombard, JP Booysen en Dian Landman.
Hulle gaan ook hierdie komende Desember op ‘n toer na Ierland waar hulle daar sal speel.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here