Laerskool Secunda

0
145
Die volgende leerders is as trofeewenners by die Prestasie-aand van Laerskool Secunda aangekondig. Van links na regs: Voor: Andoré Doman, Lukas Coetzee, Alanzo Blankenberg, Anina Joubert, Matshidiso Makgato, Schalk Brits, Mielan Prinsloo, Juan Jacobs en Ruben Meister. Agter: Lu-Mari du Plessis, Cayleigh Uys, Verena Nadasen, Heide-Mari Jooste, Gabriella Stemmet, John Opperman, Janco van Zyl, Steffan Meister, Tristen Bezuidenhout, Jared Davies en Eben Binneman.
Laerskool Secunda se hoofleiers vir 2020 is aangekondig. Van links na regs: Mecayla Mudrovcic, Anina Joubert, Annemé Breytenbach (Hoofmeisie), Alanzo Blankenberg (Hoofseun), Sakkie Brits en Ruben Strydom.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here