Goedehoop is naaswenners in Gholf Mpumalanga-finaal

0
130
Die Gholf Mpumalanga-finaal het plaasgevind op 28 Oktober te Nelspruit. Goedehoop se A-span is naaswenners in Mpumalanga in die IPS afdeling. Hulle dring deur na die Interprovinsiale toernooi wat plaasvind op 25 en 26 November te Noordwes. Goedehoop se B-span eindig 3de in die IPS afdeling. Voor: Dieter van Niekerk, Rickardt van Heerden, Lourens van Niekerk, Hancke van Heerden Agter: Dieter Adendorff, Nico Viljoen, Jayden Joubert, Iman de Necker

Goedehoop gholf super 12

Op 24 & 25 Oktober het die Super 12 Gholf the Randpark plaasgevind. Goedehoop eindig 3de in die IPS-afdeling en 9de in die Zero voorgee afdeling. Lourens van Niekerk wen die IPS-afdeling en eindig 2de in die Zero voorgee afdeling. VLNR: Hancke van Heerden, Lourens van Niekerk, Dieter Adendorff, Rickardt van Heerden

Goedehoop stel hoofleiers bekend

Die Hoofleiers en Uitvoerende Leierraad vir 2020. Voor: Cayla Rossouw (ULR Kultuur), Simeon Rudolph (Hoofseun), Juandri Fourie (Hoofdogter), Christiaan Jonker (ULR Kultuur) Agter: Elri Kruger (ULR Sport), Bismarck Jansen (ULR Sport), Walt Voster (ULR Akademie), Mia du Toit (ULR Akademie)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here