Laerskool Secunda spog met Eistedfod

0
48
Graad 1 tot 2 Spreekkoor - Stellistiese spreekkoor

Laerskool Secunda se spreekkore het uitstekend gevaar in die Sasol Hoëveldrif Eistedfod.
Die Spreekkore was wenners in die volgende afdelings:

Gr 5 tot 6 Spreekkoor – Gedramatiseerd
Graad 3 tot 4 Spreekkoor – Gedramatiseerd
Laerskool Secunda se leerders het uitstekend gevaar in die Sasol Hoëveldrif Eistedfod. Die volgende leerders is top Trofeewenners: Mika Janse van Rensburg – het die Victrix Artium vir beste Graad 1 tot Graad 3 deelnemer verower. Gustav Botha – het die Junior Victor Artium vir beste Graad 4 tot Graad 7 deelnemer verower. Carli Venter – het die trofee vir Belowendste deelnemer verower.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here