Laerskool Kruinpark bied damesoggend aan

0
149

Die afgelope naweek het Laerskool Kruinpark ‘n damesoggend aangebied met die tema: Om die rok in die huis te dra. Die gasprekers Johnré van Huyssteen en Sunet Vermaak het die dames op hulle tone gehou en laat skaterlag. Die tafels was opgemaak met die mooiste rangskikkings en die die eetgoed het mens se mond laat water. Die oggend reën het gesorg vir ‘n uitstekende atmosfeer en ‘n varsheid in die lug wat mens nie kan beskryf nie. Die oggend was terdeë geniet deur almal.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here