Kruinpark se sport sterre

0
201
Caitlin Emslie, Graad 7 leerder van Laerskool Kruinpark het die 19 Oktober aan die O/15 Hoëveld Tennisproewe deelgeneem. Sy het 3de beste by die O/15 geëindig en is deel van die Hoëveldspan wat in Augustus 2020 haar streek gaan verteenwoordig!
Jordan Webb, Graad 7 leerder van Laerskool Kruinpark is gekies vir die Glenwood O/13 Uitnodiging Rugbyspan. Die span bestaan uit seuns en afrigters vanuit verskeie laerskole in die land en gaan hulle van 2 – 10 Desember na Dubai toer.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here