Laerskool Secunda/Vodacom ‘celebrity’ gholfdag ʼn reuse sukses

Die bekende Kurt Darren en Dewald Wasserfall het ook in die gholfdag gespeel.

0
53

Secunda, Mpumalanga – Laerskool Secunda het die afgelope Saterdag hul jaarlikse gholfdag by Graceland aangebied. Hierdie dag was trots geborg deur Vodacom in samewerking met Fireplace Roadhouse, Nextec en Skyriders. Vodacom het hul besigheid se naam hoog gehou deur albei eerste en tweede plekke te verower. Die bekende Kurt Darren en Dewald Wasserfall het ook in die gholfdag gespeel.
Laerskool Secunda bedank graag alle borge, spelers en rolspelers wat van hierdie dag ʼn reuse sukses gemaak het. Aangeheg is Vodacom se wenspanne saam met Kurt Darren en Dewald Waserfall.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here