Laerskool Krielpark

0
81
Laerskool Krielpark was 2e in die hengelliga hierdie jaar. Die henglspan het gekwalifiseer om na die SA Skole Kampioene van Kampioene (SA Champ of Champs 2019) te gaan. Hulle het die naweek van 27 September by die Nyl gehengel en het 3e in die land geindig.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here